SportSportSportSport

Driehoek bied skaaktoernooi aan

Lasste skaaktoernooi van die jaar wink vir Vaaldriehoekers

VANDERBIJLPARK. – Indien jy jouself as ‘n generaal ag wat sy storie agter die blokkiesslagveld ken, dan sal jy nie die Queens Gambil Ope Skaaktoernooi wil misloop nie.

Die toernooi vind Saterdag 25 November by die HS Driehoek in Vanderbijlpark plaas. Vir meer inligting kontak Jana by 063 081 9510 of Marius by 084 586 4967. Registrasie vind 07:00 plaas en die eerste rondte van vyf skop stiptelik om 08:00 af.

Back to top button