SportSportSportSport

Oom Peet laat die manne sweet

Oud maar nog lank nie koud op 79-jarige ouderdom is hy 'n inspirasie vir almal

VANDERBIJLPARK. – Die ArcelorMittal Atletiekklub se prysuitdeling vir 2023 het vroeër vandeesmaand plaasgevind.

Peet Fourie (84) wat onlangs eers aan padwedlope begin deelneem het, is as 2023 se Landloop Atleet van die Jaar gekroon.

Peet Fourie

*Volledige berig sal in die volgende uitgawe van Vaalweekblad verskyn

Back to top button