SHS-krieketmanne nader gehark

SHS is trots en bevoorreg om sy krieketkennis op provinsiale vlak te deel

SASOLBURG.- Die Sasolburg HS spog met twee manne uit hulle geledere wat nader gehark is om die Vrystaat Platteland o.19-krieketspan te brei.

SW Smit ‘n bekende in krieketkringe is as die afrigter aangewys en sy sal deur die bekwame Nico Roux bestuur word.

Niceo Roux en SW Smit (regs).
Exit mobile version