Fotobeeld van die o.13-SPL eindstryd

VEREENIGING. – Die Casa Roosters het Saterdag 11 November die Valies Snipers in die o.13-eindstryd van die Sedibeng Premierliga geklop. Related Articles NWU Vaal se Young Guns deur na eindstryd Goeie oes vir J’s Aqua se seniors Local female football administrator part of the World Cup Hoekie-langasems presteer weer

VEREENIGING. – Die Casa Roosters het Saterdag 11 November die Valies Snipers in die o.13-eindstryd van die Sedibeng Premierliga geklop.

Rohan Forrester, die Kolwer van die SPL-reeks in die o.13-afdeling. se kanonkolf doen die praatwerk. Foto’s: Ettienne van Rensburg
Rohan Forrester, die Kolwer van die SPL-reeks in die o.13-afdeling. se kanonkolf doen die praatwerk.
Rohan Forrester, die Kolwer van die SPL-reeks in die o.13-afdeling. se kanonkolf doen die praatwerk.
Aron Ambachtsheer, maak gereed om ‘n aflewering af te stuur.
‘n Bouler van die Valies Snipers stuur ‘n aflewering af.
Henrico Cronje van die Valies Snipers word skoongeboul.
Cameron van der Westhuizen voer ‘n sloeghou uit.
Reinhard Verster vier fees nadat hy ‘n paaltjie geneem het.
Pieterjan Vorster (regs) en Henco Roets vier fees nadat ‘n paaltjie gekantel het.

Juan Retief in aksie.
Exit mobile version