Sasolburg Somerwedloop ‘n reuse-sukses

Die Sasolburg Somer Wedloop lok jaarliks honderde inskrywings en vanjaar was dit weer so

SASOLBURG. – Sowat 34 atlete van die ArcelorMittal Atletiekklub het op 11 November by die DP de Villiers-stadion aan die Sasolburg Somerwedloop oor 5km, 10km en 15km deelgeneem.

Die wedloop word jaarliks deur Dolf Binneman en sy span van die Sasolburg Attletiekklub met onderskeiding aangebied.

Die amptelike uitslae van die wedloop sal eers later vandeesweek beskikbaar wees.

Die atlete van die ArcelorMitaal wat aan die Sasol Somerwedloop deelgeneem het poseer vir ‘n foto.
Exit mobile version