SportSportSportSport

NWU rugby-adel word vereer

Die NWU Vaal het vanjaar 'n puik rugbyseisoen beleef

VANDERBIJLPARK. – Die NWU Vaal Rugbyklub het vroeër vandeesmaand sy rugbyspelers vereer vir die harde werk wat hulle vanjaar ingesit het.

Dylan Smit het met die groot toekenning van die aand weggestap toe hy as die Klubspeler van die Jaar én Sewesspeler van die Jaar aangewys is.

*Kyk uit vir vandeesweek se uitgawe van Vaalweekblad vir die volledige storie.

Back to top button