Ringbal dag vir oud en jonk

Ringbal is 'n sport wat deur oud en jonk beoefen kan word

VANDERBIJLPARK. – Op 11 November op Cecil Oldridge Park bied die Protea-speler, Martiné de Bruin, in samewerking met Sedibeng Ringbal ‘n Ontwikkelingsdag van 09:00 tot 12:00 aan.

Oud en jonk word uitgenooi om aan die dag deel te neem. Vir meer inligting kontak vir Martiné by 082 495 86 76.

 

Exit mobile version