Room van die Rhinoweke word vereer

Die harde werk van die spelers wat aan die gesogte Rhinoweek deelgeneem het, word eersdaags beloon

VANDERBIJLPARK. – Die datums vir die onderskeie petoorhandiging seremonies vir 2023 Rhinoweek is bekend.
Na afloop van die onderskeie Rhinoweke word spanne aangekondig wat oorsee gaan toer.

Op 17 en 18 November vind die Laerskole en Streek funksies by die VUT Isak Steyl-stadion plaas. Die provinsiale seremonie kom op 26 November aan die beurt.

Exit mobile version