SportSportSportSport

Emmies kraai koning in hokkieliga

Emmies laat hulle hokkiestokke die praatwerk doen

VANDERBIJLPARK. – Die Laerskool Emfulenipark is bekend vir sy sportprestasies. Die skool se eerste hokkiespan het die tradisie voortgesit deur die  Sedibengliga te wen en derde by Gauteng-Suid se Best of the Best-kompetisie te eindig.

 

Back to top button