SportSportSportSport

SA-titel vir Vaal se Miané

Die Vaaldriehoek is nog altyd bekend vir die lanasem-atlete wat hy produseer. Ontmoet die Vaal se nuutste SA-landloopkampioen...

VANDERBIJLPARK. – Haar liefde vir die langpad het aan die 10-jarige Miané de Clerc, ‘n leerling aan die Laerskool Kollegepark in Vanderbijlpark, die nodige dryfkrag besorg om die  2023 Suid-Afrikaanse Landlooptitel vir o.11-dogters agter haar saam te skryf.

Sy was ook nie die enigste Vaaldriehoeker wat ‘n podiumplek by die SA Skolebyeenkoms behaal het nie. Minjunet Smit van die HS Dr. Malan in Meyerton het ‘n derde plek in haar ouderdomsgroep behaal.

Minjunet Smit van Dokkies het ‘n derde plek by SA Skole Landloopkampioenskap behaal.

 

Back to top button