Rolbalklub kry nuwe president na 23 jaar

Die Meyerton rolbalklub het onlangs sy nuwe bestuur gekies

MEYERTON. – Die Meyerton Rolbalklub spog met ‘n nuwe president na 23 jaar. Tommie Louw wat sedert 2000 die amp beklee het, is onlangs as addisionele lid verkies terwyl Basil Mayo die presidentskap oorneem.

Exit mobile version