SportSportSportSport

AVT langasems skitter by SA’s

Die langasems van Atletiek Vaaldriehoek het die provinsie met onderskeiding by die ASA Landloop Kampioenskap verteenwoordig

VANDERBIJLPARK. – Atletiek Vaaldriehoek (AVT) se sending na die ASA Landloopkampioenskap in Porth Elizabeth was ‘n sukses.

Petrus Fourie van AVT het die mans 80 oor 4km in ‘n tyd van 00:27:43 gewen en die immergroen Marietjie Ceronio het die  vroue wedloop 65 oor 4km in goeie tyd van 00:18:56 gewen.

‘n Jong Valie wat gerus dopgehou kan word, is Xante Harris wat tweede in die dogter 12 oor 3km in tyd van 00:10:52 geeindig het.  In die senior mans-wedloop oor 2km het Teboho Moloi in ‘n tyd van 00:05:58 derde geeindig.

Marietjie Ceronio
Xanté Harris
Petrus Fourie van AVT het die mans 80/4km in ‘n tyd van 00:27:43 gewen

Die Turkoois, oranje en wit frokkies van AVT in aksie tydens die 2023 ASA Landloopkampioenskap in Port Elizabeth. Foto: Annamarie Heyneke

Back to top button