SHS wilgerlatswaaiers beloon

SHS se dogterskrieket is besig om die vrugte van harde werk te pluk.

SASOLBURG. – twee van HTS Sasolburg se leerlinge, Caylien Kunneke en Lebohang Maloka, is verkies tot Fezile Dabi se o/18-krieketspan. Die skool is met reg trots op dié uitblinkers.

Exit mobile version