SportSportSportSport

Sedibeng-kleure rol in vir Valia

Die wilgerlatswaaiers van die HS Transvalia weet wat hulle doen

VANDERBIJLPARK. – Van krieketkolwe rondswaai en paaltjies laat spat kan jy by die HS Transvalia aanklop om dié kuns te leer. Die skool spog met verskeie spelers wat onlangs hulle Sedibeng-kleure verwerf het.

Back to top button