Krieketkolwe klap in die Vaal

Die grofgeskut het die afgelope twee naweke hu keel skoongemaak en die paaltjies het soos mieliepitte gespat

VANDERBIJLPARK. – Die krieketseisoen het met ‘n reuse knal afeskop en Vaalweekblad het die laaste twee weke by die verskillende eerstespan-kragmetings gaan inloer.

Hiernaas is video-hoogtepunte van die algelope twee naweke se kragmetings wat Vaalweekblad bygewoon het:

Exit mobile version