SportSportSportSport

Stallions presteer by WBO

Met hierdie twee skopboksers moet jy nie skoor soek nie

VEREENIGING. – Die Stallions Skopboksklub is baie trots op Duvan Vermaak (silwer en bronsmedalje) en Kalee Gouws (silwermedalje) wat Suid-Afrika by die WKO in Engeland verteenwoordig het en medaljes verdien het.

Back to top button