SportSportSportSport

Kampioen van kampioene

Die o.16-rugbyspan van die HS Transvalia moes Saterdag diep delf in die eindstryd van die Noordvaalbeker

VANDERBIJLPARK. – Die vreugdevure het die naweek hoog gebrand nadat die HS Transvalia se o.16-rugbyspan as die Noordvaal-kampioen in die plaatafdeling gekroon is.

Die span het Saterdag  26 Augustus vir Middelburg met 15-12 in ‘n spannende eindstryd getroef.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button