SportSportSportSport

Kolwe gaan klap en paaltjies spat

Komaan Somer! Die plaaslike skolekrieketseisoen skop met 'n knal af

VANDERBIJLPARK. – Die krieketkolwe is geolie en die krieketballe is vandeesweek blink gevryf vir die Noordvaal-skole krieketliga wat more afskop.

Die bepalings vir 26 Augustus is (tuisspan word eerste vermeld): o.15: Dr. Malan vs Driehoek; Transvalia vs Sedibeng HUB; Volkskool vs Vereeniging Gim; Overvaal vs Roshnee Secondary.

Eerste span: Driehoek vs Malan; Sedibeng Hub vs Transvalia; Vereeniging Gimnasium vs Volkskool. Loslootjie Overvaal.

Back to top button