SportSportSportSport

Valie skitter by Wêreld Kampioenskap

Marione Fourie 'n gebore en getoe Vaaldriehoeker gaan vannaand wys wat in haar steek

VANDERBIJLPARK. – Vannaand om 20:40 gaan die hele Vaaldriehoek voor die televisie vasgenael wees wanneer die Vaaldriehoeker Marione Fourie in die blokke sak in die halfeindronde van die 100m-hekkies vir vroue tydens die Wêreld Atletiek Kampioenskap in Budapest.

Marione ‘n oud-leerling aan die HS Driehoek in Vanderbijlpark is tans die Suid-Afrikaanse kampioen en SA-rekordhouer in die item.

Sy het met ʼn tyd van 12.71s derde in haar lopie geëindig, ʼn kort kop agter Pia Skrzyszowska (12.65s) en  die Amerikaner Nia Ali (12.55).

*Die wedloop word vanaand om 20:40 op Supersport uitgesaai

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button