SportSportSportSport

Valia-hokkie is doelgerig

Daar is geen wegkruiplek in die Noordvaal Hokie-toernooi nie daarvan kan die HS Transvalia getuig.

VANDERBIJLPARK. – Die eerste hokkiespan van die HS Transvalia het tydens die Noordvaal Grootskole A-toernooi in Potchefstroom vierde geeindig. Die Vaaldriehoek is trots op hulle.

Back to top button