SportSportSportSport

Junior klubrugby kook in die Vaal

Junior klubrugby is besig om elke jaar van krag tot krag te gaan

VANDERBIJLPARK. – Die NWU Vaal het Saterdag sy eerste Junior Klubrugbydag met onderskeiding aangebied. Vaalweekblad was daar om die aksie vas te vang.

Die NWU Vaal se Junior Klubrugbydag het baie hoogtepunte opgelewer. Foto: Ettienne van Rensburg

Back to top button