Harde werk word beloon

Die eerste hokkiespan van die HS Transvalia het puik gevaar tydens die Noordvaaltoernooi

VANDERBIJLPARK. – Harde werk word altyd beloon. Vra maar vir die eerste hokkiespan van die Hoërskool Transvalia.

Die span het onlangs vyfde tydens die gesogte en mededingende Noordvaaltoernooi geëindig.

Exit mobile version