SportSportSportSport

Knights sit aan by rugbyfeesmaal

Die eerste rugbyspan van die Meyerton Rugbyklub is die Valke-kampioen

MEYERTON. –  Die vreugdevure brand hoog nadat die eerste rugbyspan van die Meyerton Rugbyklub as die Valke Merlin-ligakampioen gekroon is.

Die Knights het Nigel in eindstryd met 30-29 geklop om die beker om hoog te hou.

Back to top button