SportSportSportSport

Mini-hokkie skop by Emmies af

Die eerste hokkiewedstryde van die 2023 mini-hokkieseisoen het vele hoogtepunte opgelewer

VANDERBIJLPARK. – Die Laerskool Emfulenipark het Woensdag 2 Augustus gasheer gespeel vir die eerste mini-hokkie dag van die seisoen.

Spanne van die Laerskole Kollegepark, DF Malherbe, Eligwa, Curro, Vaalpark, Noordskool en Lumiere het onder meer hulle hokkietalente uitgestal.

Aksie tydens die LS Emfulenipark se mini-hokkiedag.

Back to top button