Video hoogtepunte: Overvaal vs Louis Trichardt

Overvaal se eerstes bly op die wenkoers

VEREENIGING. – Die rugbygode het Saterdagoggend vir die HS Overvaal se eerste rugbyspan geglimlag toe hy Louis Trichardt in die uitespele van die Noordvaal-liga met 22-19 geklop het.

Exit mobile version