SportSportSportSport

NWU Vaal deur na eindstryd

Die eerste rugbyspan van NWU Vaal is goed op koers om as die Valke Peregrine-kampioen gekroon te word

VANDERBIJLPARK. – Die NWU Vaal se eerste rugbyspan het Saterdag 29 Julie sy plek in die eindstryd van die Valke Peregrine-liga bespreek, toe hy Vereenging Rugbyklub (VRK) met  65-32 in die halfeindronde ore aangesit het.

Die studentespan kom op 5 Augustus in Kempton Park op die Barnard-stadion teen Springs te staan.

Back to top button