Dokkies se hokkie-bokkies skitter

MEYERTON. – Die HS Dr. Malan spog met ses hokkiespelers wat vir die Rhino o.19-hokkiespan gekies is wat later vanjaar in Ierland gaan toer. Related Articles MooiVaal Media once again hosts MTN8 media crew and legends NWU Vaal se Young Guns deur na eindstryd Goeie oes vir J’s Aqua se seniors Local female football administrator …

MEYERTON. – Die HS Dr. Malan spog met ses hokkiespelers wat vir die Rhino o.19-hokkiespan gekies is wat later vanjaar in Ierland gaan toer.

Die Dokkie-spelers wat die Rhinospan gehaal het is, Shade Small, Christobel Moricco, Login van Heerden, Lea Bresler, Carla van Schalkwyk en Jessica van Heerden. Shade is ook as die senior (dogterspeler van die toernooi aangewys.
Exit mobile version