SportSportSportSport

Rhino-kampioene gekroon

VANDERBIJLPARK. – Die vreugdevure het Saterdag 15 April hoog gebrand nadat die Vikings en die Honeybadgers onderskeidelik as die Rhino-laerskoleweek se o.12 en o.12-kampioene gekroon is. Die eindstryde van die gesogte week is Saterdagmiddag op die VUT Isak Steyl-stadion beslis. Die Vikings het die Wilde Honde in ʼn naelbystryd net-net met 8-5 geklop. In die …

VANDERBIJLPARK. – Die vreugdevure het Saterdag 15 April hoog gebrand nadat die Vikings en die Honeybadgers onderskeidelik as die Rhino-laerskoleweek se o.12 en o.12-kampioene gekroon is.

Die eindstryde van die gesogte week is Saterdagmiddag op die VUT Isak Steyl-stadion beslis. Die Vikings het die Wilde Honde in ʼn naelbystryd net-net met 8-5 geklop.

In die o.13-eindstryd het die Honeybadgers die Dragons geklop om die trofee omhoog te lug.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button