Fotogallery: Bondedag in al sy prag

Die Noordvaal Bondedag word nie verniet as die kleedrepetisie vir die Cravenweek gebruik nie.

SASOLBURG. – Die jaarlikse Bondedag is die naweek op die DP de Villiers-stadion met onderskeiding deur die Valke aangbeid.

Die uitslae en puntemakers van die Cravenweek o.18-kragmetings is:

Goue Leeus 47 (14) – Drieë: Tirhani Masondo, Kelvin van Wyk, Ceano Everson, Christiaan

Steyn, JT Kapank, Ulrich van der Merwe, Pedri de Wet. Doelskoppe: Daylon Mayners (4), Kapank (3). Valke 32 (17) – Drieë: R-Jay Pietersen, Duan du Toit, Nathan Matthee, Piet Shilubane. Doelskoppe: Du Toit (3). Strafdoele: Du Toit (2).

Blou Bulle 45 (35) – Drieë: Jason Hugo (2), Brooklyn Newman, FC van Rooyen, Dieter Schubert, Dimitre Erasmus. Doelskoppe: Nicallen Gabrielsen (6). Strafdoel: Gabrielsen. Sharks 33 (14) – Drieë: Maurice Willemse (3), Campbell Ridl, Elbie Mouton. Doelskoppe: Chris Horak (4).

Luiperds 23 (10) – Drieë: Adriaan Liebenberg, Strafdrie. Doelskop: Leonard Bevan. Strafdoele: Bevan (3). Limpopo Blou Bulle 22 (7) – Drieë: Mahlatse Semoga (2), Waldi Haasbroek. Doelskoppe: Wian Terblanche (2). Strafdoel: Terblanche.

Exit mobile version