Valia se sportlui wys sy staal

Sport by die HS Transvalia is gesond daarvan getuig die aantal spelers wat die onderskeie verteenwoordigende spanne gehaal het.

VANDERBIJLPARK. – Die HS Transvalia spog met stringe leerlinge wat vir verskillende verteenwoordigende provinsiale en streek netbal, hokkie en rugbyspanne gekies.

Drie van die skool se hokkie spanne het gekwalifiseer om aan die Noordvaal Grootskole-toernooi deel te neem en vyf van die skool se netbalspanne sal die naweek in Boksburg aan die Gauteng-toernooi deelneem.

Die skool se rugbymanne het ook hul staal gewys met dosyne spelers wat die keurders se aandag getrek het.

Joshua Duvenage (o.16A), Ruan Klaassen (o.16A) en Aobakwe Magome (o.18D) van die HS Transvalia het die onderskeie Suid-Gauteng hokkiespanne gehaal.

Die Valia spelers wat die vir die onderskeie provinsiale en streekspanne gekies is, is:  

o.18: Cravenweek: Duan du Toit en Siya Khambule. o.18: Akademieweek:

Vusi Nzimande, Dane Beytell en Junior van Wyngaardt.

o.17 Rhino week:

Arné Botes, Stiaan Breet, Dylan Steinmann, Jayden Macpherson, Wynand Stoltz en Anro Nagel.

o.16 Grant Khomo: Daniel Kazambo, Juan Bisschoff, Wihandré Kruger, Tumi Moloi, Tshepo Molakeng, Dihan Crause en Timothy Mathews.

o.16A Doom Gouws Week: Gerhard Rossouw, Tiaan Kruger en Stephan Basson.

o.16B Doom Gouws week: Ferreira Bekker, Robon Walker, Zanru Barnard en Jayden van Eden.

o.15 Provinsiale span: Bheylan Greyling, Caylan Mc lauchlin, Brandon Mathews, Divan Greeff, Cayden Snyman en Jay-dee Maree.

o.15 Suid-span: Barend Kruger, GJ Rossouw, Justin Sampson, Sachin Snygans, Edward Kies, Elrich Hugo en Johan Smit.

Sedibeng Rhino week spanne: o.14A: André Swanepoel, Erich de Beer, Michael Henning, Matthew van Niekerk, Henri Kruger, Nhlosenhle Maccamel, Reverence Ihenacho, Daniélo Seiros, Ettiene Stoop en  Junior Jali.

o.14B: Hentus Stoop, Ze-han Nortje, Marnus Bouwer, Ashton Cachia, Bruwer Burger en Juandré Jansen.

o.15: Marius Eybers, Damian van Heerden, Lorenzo Flynn, Marcell Rudolph en Francois Kruger.

o.16 en o.17: Jonathan Roets, Nico Vuyk, Breyton Kruger, JP Fourie, Joshua van Riet, Juandré van Tonder, Brandon Lee Smit enAlex Macpherson.

o.18 en o.19: Dylan Booth en Frikkie Smit.

 

Exit mobile version