SportSportSportSport

Fotobeeld van die 2023 Classic Clash

Die jaarlikse FNB Classic Clash tussen die Kapoeners en Spanners het weer nie teleurgestel nie

SASOLBURG. – Vrydag 19 Mei 2023, is ‘n datum wat vir ewig in Sasolburgers se geheue sal vassteek. Dit is die dag toe die Sasolburg HS se eerste rugbyspan op die DP de Villiers-stadion ‘n geskiedkunidge oorwinning met 18-17 oor HTS Sasolburg in hulle jaarlikse FNB Classic Clash behaal het.

‘n Strafdoel in die doodsnikke van die kragmeting het die sege voor HTS Sasolburg se neus weggeraap. Vaalweekblad was daar om die geskiedkundige wedstryd en Big Brag vas te vang.

SHS se eerstespan sing uit volle bors. Foto’s: Ettienne van Rensburg

Back to top button