NWU Vaal maak skoonskip

VANDERBIJLPARK. – Die NWU Vaal Rugbyklub is steeds op die wenpad nadat hy Saterdag 27 Mei aldrie sy wedstryde in die Valke se Peregrineliga teen Brakpan gewen het. Die o.21’s het dag se verrigtinge met ‘n sege (21-10) afgeskop waarna die tweedes (24-12) en eerstes (52-15) ook by die wennerstafel gesmul het. Related Articles MooiVaal …

VANDERBIJLPARK. – Die NWU Vaal Rugbyklub is steeds op die wenpad nadat hy Saterdag 27 Mei aldrie sy wedstryde in die Valke se Peregrineliga teen Brakpan gewen het.

Die o.21’s het dag se verrigtinge met ‘n sege (21-10) afgeskop waarna die tweedes (24-12) en eerstes (52-15) ook by die wennerstafel gesmul het.

Aksie tydens die o.21-kragmeting tussen NWU Vaal en Brakpan. Foto’s: Ettienne van Rensburg

Exit mobile version