SportSportSportSport

Valies trek tiere se tande

VEREENIGING. – Die eerste rugbyspan van die HS Overvaal het Saterdag (20 Mei) op sy tuisveld die pedaal in die tweede helfte platgetrap om Vereeniging Gimnasium met 30-14 te klop. Vaalweekblad se kamera was daar om die aksie vas te vang. You can read the full story on our App. Download it here.

VEREENIGING. – Die eerste rugbyspan van die HS Overvaal het Saterdag (20 Mei) op sy tuisveld die pedaal in die tweede helfte platgetrap om Vereeniging Gimnasium met 30-14 te klop.

Vaalweekblad se kamera was daar om die aksie vas te vang.

You can read the full story on our App. Download it here.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za More »
Check Also
Close
Back to top button