SportSportSportSport

SHS skraap deur teen Spanners

Trane van ongeloof aan die eenkant van die veld en trane van blydskap aan die ander kant van die veld. Dit was die toneel wat hom Vrydagaand op die DP de Villiers-stadion afgespeel het.

SASOLBURG. – Die eerste rugbyspan van die HTS Sasolburg ly steeds aan bomskok nadat hy Vrydagaand (19 Mei) op die DP deVilliers-stadion deur Sasolburg HS net-net met 18-17 in sy jaarlikse FNB Classic Clash geklop is.

‘n Strafdoel in die doodsnikke van die kragmeting het die sege voor die Spanners weggeraap.

SHS se spelers sing hulle kreet uit volle bors.
  • Lees vandeesweek in Vaalweekblad die volledige wedstrydverslag

Back to top button