SportSportSportSport

Emmies en kie pronk by DF se mini-sportdag

Mini-sport beskik nou maar oor daardie speasiale "iets" wat mense laat terugkom vir meer.

VANDERBIJLPARK. – Daar het verlede Vrydag groot opgewondenheid geheers toe die Laerskool DF Malherbe sy jaarlikse mini-sportdag aangebied het.

Skole van regoor die Vaal se netbal en rugbyspanne het hulle vaardighede ten toon gestel. Oud en jonk het van die kantlyn af die kleinspan aangemoedig.

Aksie tydens die Laerskool DF Malherbe se mini-sportdag wat verlede Vrydag aangebied is. Foto’s: Ettienne van Rensburg

 

Back to top button