SportSportSportSport

Rits SHS netbalspelers deur na OVS-proewe

SASOLBURG. – Die Sasolburg Hoërskool (SHS) spog met ‘n string netbalspelers wat deurgedring het om op 27 Mei aan die Vrystaat Proewe in Bethlehem deel te neem. Die spelers is: Lumka Mpondo, Buhle Sithole, Ketsia Banutello, Chandre Eberson, Mikaila vd Merwe, Danielle Rossouw, Khanyi Phehlukwayo, Anzel Ferreira, Martha Banutelo, Helize Otto, Chany Venter, Thandeka Ndlebe, Sibahle Qotywa, Thato Mabilu en Bokamoso Khota.

Hier is SHS se netbal-trots.

Back to top button