SportSportSportSport

Tonners goed op dreef

Meyerton krieketklub het die Jozi Cup op 'n wennoot afgeskop.

MEYERTON. – Die Meyerton Krieketklub het sy veldtog in die  2023 Jozi Cup met twee puik sege afgeskop.

Die Meyertonners het die naweek Old Eds en en Old Lions onderskeidelik oortuigend met agt paaltjies en 96 lopies geklop.

Back to top button