Fotogalery: Valia vs Klerksdorp

Wanneer HS Transvalia en HS Klerksdorp mekaar op die rugbyveld aandurf waai die nerwe dit was Saterdag weer die geval.

VANDERBIJLPARK. – Die o.16-rugbyspan van die HS Transvalia het Saterdag in die Plaat-kompetisie van die SDC Noordvaal Cup vir Klerksdorp met 26-17 geklop.  Vaalweekblad was daar om die aksie vas te vang.

Exit mobile version