SportSportSportSport

Langasems blaas in mekaar se nekke

VANDERBIJLPARK. – Die eerste van ses landloop-ligabyeenkomste wat deur Atletiek Vaaldriehoek (AVT) aangebied word het vandag by die HS Driehoek plaasgevind. Gemeet aan die gehalte van die mededinging gaan die kwik styg soos deelnemers sake uitspook vir plekke in die Vaaldriehoek-span wat op 16 September in Gqeberha in die Oos-Kaap aan die ASA se nasionale …

VANDERBIJLPARK. – Die eerste van ses landloop-ligabyeenkomste wat deur Atletiek Vaaldriehoek (AVT) aangebied word het vandag by die HS Driehoek plaasgevind.

Gemeet aan die gehalte van die mededinging gaan die kwik styg soos deelnemers sake uitspook vir plekke in die Vaaldriehoek-span wat op 16 September in Gqeberha in die Oos-Kaap aan die ASA se nasionale landloopkampioenskap sal deelneem.

*Koop vandeesweek Vaalweekblad vir die volledige uitslae.

Die HS Driehoek was vandag die spil waarom landloop in die Vaaldriehoek gedraai met die eerste AVT-ligabyeenkoms wat daar plaasgevind het. Foto’s: Ettienne van Rensburg 

 

Back to top button