Vier Dokkies by finale Gauteng-proewe

MEYERTON. – Die Hoërskool Dr. Malan spog met vier netbalspelers (Mullerine Bronkhorst, Kaitlyn van Wyk, Marionique Henning en Dedré Ballack) wat onderskeidelik tot finale Gauteng-netbalproewe vir o.15’s,  o.16’s en o.19’s deurgedring het. Die finale proewe het 27 April plaasgevind.  Die Gauteng-spanne sal eersdaag aangekondig word.   Related Articles MooiVaal Media once again hosts MTN8 media …

MEYERTON. – Die Hoërskool Dr. Malan spog met vier netbalspelers (Mullerine Bronkhorst, Kaitlyn van Wyk, Marionique Henning en Dedré Ballack) wat onderskeidelik tot finale Gauteng-netbalproewe vir o.15’s,  o.16’s en o.19’s deurgedring het.

Die finale proewe het 27 April plaasgevind.  Die Gauteng-spanne sal eersdaag aangekondig word.

 

Exit mobile version