SportSportSportSport
Vier Dokkies by finale Gauteng-proewe
MEYERTON. – Die Hoërskool Dr. Malan spog met vier netbalspelers (Mullerine Bronkhorst, Kaitlyn van Wyk, Marionique Henning en Dedré Ballack) wat onderskeidelik tot finale Gauteng-netbalproewe vir o.15’s, o.16’s en o.19’s deurgedring het. Die finale proewe het 27 April plaasgevind. Die Gauteng-spanne sal eersdaag aangekondig word.
MEYERTON. – Die Hoërskool Dr. Malan spog met vier netbalspelers (Mullerine Bronkhorst, Kaitlyn van Wyk, Marionique Henning en Dedré Ballack) wat onderskeidelik tot finale Gauteng-netbalproewe vir o.15’s, o.16’s en o.19’s deurgedring het.
Die finale proewe het 27 April plaasgevind. Die Gauteng-spanne sal eersdaag aangekondig word.