Dimond skitter op atletiekbaan

VANDRBIJLPARK. – Die HS Transvalia is baie trots op Marli Dimond. Die jong langasem het Atletiek Suid-Afrika se span gehaal wat van 29 April tot 3 Mei in Ndola in Zambie aan die CAA Afrika o.18 en o.20 Kampioenskap gaan deelneem. Related Articles MooiVaal Media once again hosts MTN8 media crew and legends NWU Vaal …

VANDRBIJLPARK. – Die HS Transvalia is baie trots op Marli Dimond. Die jong langasem het Atletiek Suid-Afrika se span gehaal wat van 29 April tot 3 Mei in Ndola in Zambie aan die CAA Afrika o.18 en o.20 Kampioenskap gaan deelneem.

Exit mobile version