SportSportSportSport

Foto-berig van die NWU Sportreeks se finaal

Die finaal van die NWU Sportreeks het vroeër vandeesmaand in Meyerton op die HS Dr. Malan se velde plaasgevind.

MEYERTON. – Sowat 12 skool het vroeër vandeesmaand sake op die Hoërskool Dr. Malan se velde sake uitgespook.

Die finale rondte van die reeks het vir groot opwinding gesorg het. Vaaleweekblad se lense was daar om van die netbalaksie vas te vang.

Die NWU Sportreeks het vir groot opwinding gesorg. Foto’s: Ettienne van Rensburg

Back to top button