SportSportSportSport

Hoekies dans die wêreld aan die brand

Twee leerlinge aan die HS Driehoek is op pad om SA in Portugal te gaan verteenwoordig

VANDERBIJLPARK. – Kiara Raubenheimer en Lisa Oosthuizen het op 13 en 18 Maart aan die Dance World Cup deelgeneem en ‘n eerste plek vir hulle ballet item en ‘n derde plek vir hul kontemporêre item behaal.

Die duo het ook gekwalifiseer om in die Junie/Julie-vakansie Suid-Afrika in Portugal te gaan verteenwoordig.

iara Raubenheimer en Lisa Oosthuizen.

Back to top button