SportSportSportSport

Tien hoekies gekies vir Gauteng-proewe

VANDERBIJLPARK. – Die HS Driehoek spog met 10 netbalspelers wat vir die onderskeie Sedibeng o.17 en o.18-netbalspanne gekies is. Dié spanne gaan op 22 April by HS Florida aan die Wesrand aan die Gauteng-proewe deelneem.

Die Hoekie netbalspelers wat aan die Gauteng-proewe gaan deelneem is, voor: Voor: Megan de Wet (o/17). Middel: Kiara Raubenheimer (o/17), Kennedy Lodder (o/15), Alicia Cawood (o/15) en Liani Collins (o/16). Agter: Elmarie Beyers (o/17), Carla van der Westhuizen (o/18), Jacolien Louw (o/18), Suné Booysen (o/18) en Ariane de Villiers (o/18).

Back to top button