SportSportSportSport

VRK haal die paal teen NWU Vaal

Die jaarlikse derby tussen VRK en NWU Vaal het vir groot opwinding gesorg

VEREENIGING. –  Die Vereeniging Rugbyklub (VRK) se eerste rugbyspan is steeds trots groen, wit -en rooi nadat hy op Saterdag 15 Maart voor sy tuisskare vir die NWU Vaal met 24-17 in hul jaarlikse derby geklop het.

Vereeniging het VRK het rustyd met 19-3 voorgeloop maar kon nie in die tweede helfte daarop voortbou nie.

Koos Bosman, kaptein van VRK se eerste rugbyspan, breek weg met die bal na ‘n afskop. Foto: Ettienne van Rensburg

 

Back to top button