SportSportSportSport

NWU Vaal spog met vier in Valke-span

Die NWU Vaal se rugbyfabriek was besig die afgelope ruk.

VANDERBIJLPARK. – Die NWU Vaal spog met vier rugbyspelers wat more-middag in Windhoek vir Valke teen Namibie gaan uitdraf.

Die spelers is: Franco Piemaar, Raynardt Nel, Divan du Toit en Adri Kermis. Nog ‘n uitvoeproduk van die NWU Vaal is Mpho Ntsane gaan more vir die SWD Arende teen die Rhinos San Clemente uitdraf.

Raynardt Ne
Divan du Toit
Franco Pienaar
Adri Kermis
Mpho Ntsane

You can read the full story on our App. Download it here.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za More »
Check Also
Close
Back to top button