Drie kampioenspanne vir Risiville

VEREENIGING. – Van hokkie speel kan jy die Laerskool Risiville min leer. Dit is onlangs weer beklemtoon toe die skool se eerste en tweede seunshokkiespan asook die tweede dogsterspan die plaaslike liga gewen het. Related Articles Dokkies se o.15’s kraai koning Hoekies kraai koning op krieketveld Delfos baas in die Vaal Vaaldriehoek-eindstryd vandag in Meyerton

VEREENIGING. – Van hokkie speel kan jy die Laerskool Risiville min leer. Dit is onlangs weer beklemtoon toe die skool se eerste en tweede seunshokkiespan asook die tweede dogsterspan die plaaslike liga gewen het.

LS Risiville se tweede dogters hokkiespan het die plaaslike liga gewen.
Die LS Risiville se seevierende eerste seunshokkiespan
Die LS Risiville se seevierende tweede seunshokkiespan
Exit mobile version