VEREENIGING. – Van hokkie speel kan jy die Laerskool Risiville min leer. Dit is onlangs weer beklemtoon toe die skool se eerste en tweede seunshokkiespan asook die tweede dogsterspan die plaaslike liga gewen het.
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.