Heidelberg troef moedige Bijlers

VANDERBIJPARK. – Die eerste rugbyspan van die Heidelberg Rugbyklub is die Valke-kampioen in die Kestril-liga nadat hy sy eweknie die Vanderbijlpark Rugbyklub met 40-16 in die eindstryd geklop het. Hoewel die Vanderbijlparkers moedig teruggeveg het, het die Heidelberg in die eerste helfte reeds die grondslag vir die oorwinning gelê. Heidelberg het met die draaislag reeds …

VANDERBIJPARK. – Die eerste rugbyspan van die Heidelberg Rugbyklub is die Valke-kampioen in die Kestril-liga nadat hy sy eweknie die Vanderbijlpark Rugbyklub met 40-16 in die eindstryd geklop het.

Hoewel die Vanderbijlparkers moedig teruggeveg het, het die Heidelberg in die eerste helfte reeds die grondslag vir die oorwinning gelê. Heidelberg het met die draaislag reeds met 29-9 voorgeloop en kon daarop in die tweede helfte voortbou.

Aksie tydens die Kestril-liga eindstryd tussen die eerste rugbyspanne van Heidelberg en Vanderbijlpark Rugbyklub. Foto’s: Facebook

Exit mobile version